This page contains Toerisme (Tourism) CAPS Document for FET Phase Grade 10 – 12 (Grade 10, Grade 11, and Grade 12).  This is the most important information for Teachers and Learners, that guides the progress of the Toerisme (Tourism)  subject curriculum for the FET Phase as per the South African Department of Education standards.

Toerisme is die studie van die aktiwiteite, dienste en industrië wat ‘n reiservaring aan groepe of indiwidue bied. Dit is die studie van die verwagtinge en gedrag van toeriste, en die ekonomiese, maatskaplike en omgewingsinvloed van toerisme op Suid-Afrika

The document contains the prescribed learning content as well as the weekly and annual teaching plans for Toerisme (Tourism) for FET Phase (Grade 10, Grade 11, and Grade 12), which includes:

  • Informal Assessments
  • Daily Assessments
  • Moderation and Marking of Assessments
  • Tasks and Projects
  • Investigations
  • Practical Work, and
  • Demonstrations

The document gives a clear indication of what topics and learning outcomes are required for Term 1, Term 2, Term 3, and Term 4.

Download the Toerisme (Tourism)  CAPS Document for FET Phase Grade 10 – 12

Below you can download the Toerisme (Tourism) CAPS Document for FET Phase (Grade 10, Grade 11, and Grade 12) in pdf format.

Spesifieke doelwitte van Toerisme:

In die vak Toerisme sal leerders die volgende bestudeer:

  • verskillende tipes toeriste en die redes waarom hulle reis;
  • die verskillende toerisme sektore, met spesifieke verwysing na vervoer, akkomodasie, voedsel- en drank ondernemings, reisorganisasie en ondersteuningsdienste, en die attraksie sektor;
  • kaartwerk;
  • buitelandse valuta verhandelingkonsepte en die koopkrag van verskillende buitelandse geldeenhede;
  • die invloed van wêreld tydsones op reis;
  • Suid-Afrika en die SAOG lande as toerismebestemmings;
  • wêreldbekende ikone en wêrelderfenisterreine;
  • volhoubare en verantwoordelike toerisme;
  • bemarking van toerisme produkte;
  • tegnologie in toerisme;
  • kliëntediens en die waarde van diensvoortreflikheid; en
  • toerbeplanning.

Leave a comment