Afrikaans Home Language CAPS Document – Lesson Plans for FET Phase Grade 10 – 12

This page contains Afrikaans Home Language (Afrikaans Huistaal) CAPS Document for FET Phase Grade 10 – 12 (Grade 10, Grade 11, and Grade 12).  The CAPS Document includes 2021, 2022, and 2023 latest Lesson Plans for Term 1, Term 2, Term 3, and Term 4. This is the most important information for Teachers and Learners, that guides the progress of the Afrikaans Home Language subject curriculum for the FET Phase as per the South African Department of Education standards.

--- Advertisement ---

Contents of the Afrikaans Home Language (Afrikaans Huistaal) CAPS Document for FET Phase Grade 10 – 12: Lesson Plans Details

--- Advertisement ---

Afrikaans Home Language Grade 10

  • Weekly lesson plans for Term 1, Term 2, Term 3, and Term 4
  • Assessment Guidelines: Daily Assessments, Informal Assessments, Formal Assessments
  • Exams Guidelines

Afrikaans Home Language Grade 11

  • Weekly lesson plans for Term 1, Term 2, Term 3, and Term 4
  • Assessment Guidelines: Daily Assessments, Informal Assessments, Formal Assessments
  • Exams Guidelines
--- Advertisement ---

Afrikaans Home Language Grade 10

  • Weekly lesson plans for Term 1, Term 2, Term 3, and Term 4
  • Assessment Guidelines: Daily Assessments, Informal Assessments, Formal Assessments
  • Exams Guidelines

Tale in die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring

Taal is ’n instrument vir denke en kommunikasie. Dit is ook ’n kulturele en estetiese middel wat mense deel om beter sin te maak van die wêreld waarin hulle leef. Die doeltreffende gebruik van taal stel leerders in staat om kennis te verwerf, hulle identiteit, gevoelens en idees uit te druk, in interaksie te tree met ander en om hulle eie leefwêreld te bestuur. Dit voorsien leerders ook van ’n ryk, kragtige en diepgewortelde stel beelde en idees wat hulle kan gebruik om hulle wêreld te verander en te verbeter. Deur taal word uitdrukking gegee aan kulturele diversiteit en word sosiale verhoudings opgebou en aangeknoop. Juis deur taal word hierdie verhoudings aangepas, verbreed en verfyn.

Taalvlakke

Taalonderrig in Graad 1012 sluit al die amptelike tale in Suid-Afrika in, naamlik Afrikaans, Engels, isiNdebele, isiXhosa, isiZulu, Sesotho, Sepedi (Sesotho sa Leboa), Setswana, siSwati, Tshivenda en Xitsonga asook die nie- amptelike tale. Hierdie tale kan op verskillende vlakke aangebied word.

--- Advertisement ---

Huistaal is die taal wat leerders eerste aanleer. Baie Suid-Afrikaanse skole bied twee tale op huistaalvlak aan, maar dit kan gebeur dat hierdie tale nie die huistaal van sommige of al die ingeskrewe leerders is nie. Dit beteken dat die name Huistaal en Eerste Addisionele Taal verwys na die vaardigheidsvlak waarop die tale aangebied word en nie na die moedertaal (Huistaal) of verworwe taal (soos in die addisionele tale) nie. Vir die doel van hierdie beleidsdokument verwys Huistaal dus na die onderrigvlak waarop dit aangebied word en nie na die taal op sigself nie.

Huistaalvlak maak voorsiening vir taalvaardighede wat die bemeestering van basiese interpersoonlike kommunikasievaardighede en kognitiewe akademiese vaardighede reflekteer. Basiese interpersoonlike kommunikasievaardighede word benodig in sosiale situasies en kognitiewe akademiese vaardighede is nodig vir leer oor die kurrikulum heen. Klem word op die onderrig van luister-, praat-, lees- en skryfvaardighede gelê. Hierdie vlak bevorder leerders se literêre, estetiese en verbeeldingsryke bevoegdhede sodat hulle oor die vermoëns beskik om hulle leefwêrelde te herskep, beter te begryp en hul verbeelding te gebruik. Vanaf Graad 7 word minder klem op die onderrig van luister- en praatvaardighede en meer klem op die onderrig van lees- en skryfvaardighede geplaas.

Die Eerste Addisionele Taalvlak gaan van die standpunt uit dat leerders nie noodwendig enige kennis van die taal het wanneer hulle begin skoolgaan nie. Die kurrikulum in die eerste skooljare het ten doel om die leerder se vermoë om die taal te praat en te verstaan, te ontwikkel – basiese interpersoonlike kommunikasievaardighede. In Graad 2 en Graad 3 begin leerders om geletterdheid te ontwikkel op grond van hulle mondelinge taalverwerwing. Hulle gebruik ook die geletterdheidsvaardighede wat hulle alreeds in die Huistaal geleer het.

In die Intermediêre en Senior Fases gaan leerders voort om hul luister-, praat-, lees- en skryfvaardighede te verbeter. In hierdie stadium moet leerders meer blootstelling aan hul Eerste Addisionele Taal (Afrikaans) kry. Leerders word ook meer blootgestel aan Afrikaanse literêre tekste om hulle estetiese en verbeeldingsvermoë in die addisionele taal te ontwikkel.

Teen die tyd dat leerders in Graad 10 kom, behoort hulle redelik bedrewe in hul Eerste Addisionele Taal te wees ten opsigte van sowel interpersoonlike as kognitiewe akademiese vaardighede. In werklikheid kan baie leerders in hierdie stadium egter steeds nie goed in hul addisionele taal kommunikeer nie. Die uitdaging in Graad 10-12 is dus om hierdie leerders te ondersteun en om terselfdertyd ’n kurrikulum te voorsien wat leerders in staat stel om aan die vereiste standaard van Graad 12 te voldoen. Hierdie standaarde moet sodanig wees dat leerders hul addisionele taal op ’n hoë vlak kan gebruik om hulle voor te berei vir verdere of hoër onderwys of vir die wêreld van wer

The document contains the prescribed learning content as well as the weekly and annual teaching plans for IsiZulu Home Language for FET Phase (Grade 10, Grade 11, and Grade 12), which includes:

  • Informal Assessments
  • Daily Assessments
  • Moderation and Marking of Assessments
  • Tasks and Projects
  • Investigations
  • Practical Work, and
  • Demonstrations

The document gives a clear indication of what topics and learning outcomes are required for Term 1, Term 2, Term 3, and Term 4.

--- Advertisement ---

Download the Afrikaans Home Language CAPS Document for FET Phase Grade 10 – 12

Below you can download the Afrikaans Home Language (Afrikaans Huistaal)CAPS Document for FET Phase (Grade 10, Grade 11, and Grade 12) in pdf format.

Search