Tegniese: Siviele Tegnologie CAPS – Lesson Plans Document pdf for FET Phase Grade 10 – 12

This page contains Tegniese: Siviele Tegnologie CAPS Document for FET Phase Grade 10 – 12 (Grade 10, Grade 11, and Grade 12). The CAPS Document includes 2021, 2022, and 2023 latest Lesson Plans for Term 1, Term 2, Term 3, and Term 4.   This is the most important information for Teachers and Learners, that guides the progress of the Tegniese: Siviele Tegnologie subject curriculum for the FET Phase as per the South African Department of Education standards.

Wat is Siviele Tegnologie?

Siviele Tegnologie fokus op die konsepte en beginsels in die bou-omgewing en op die tegnologiese proses. Dit bevat praktiese vaardighede en die toepassing van wetenskaplike beginsels. Hierdie vak beoog om die bou-omgewing te skep en te verbeter om die lewensgehalte van die individu en die samelewing te verhoog en om die volhoubare gebruik van die natuurlike omgewing te verseker. Die vak fokus op drie gebiede, naamlik:

  • Siviele dienste;
  • Konstruksie;
  • Houtbewerking.

In die volgende afdeling, die onderskeidelike afdelings van die spesialiserings velde is beskryf en geplaas in die bepaalde afdeling.

Siviele Dienste – Sivil dienste kan voorgestel word as lodgieters werk, wat fokus op die verskaffing van koue en warm water aan ‘n gebou’ en die installeering van ‘n rioolstelsel om die drek water en storm water te verwyder van ‘n terrein. Dit fokus ook op die materiaal en die gebruik daarvan om water en sanitasie te voorsien op ‘n terrein, die omgewings vriendelike tegnologie(groen energie). Bestudeer die inhoud oorsig vir die vak spesialisering om meer inligting te verkry wat geonderrig moet word.

Konstruksie – Konstruksie fokus op die ontwikkeling van beton en steen strukture in die bou omgewing. Dit fokus op material en hoe die material gebruik word om infrastruktuur te ontwikkel op bou terreine, die omgewings vriendelike tegnologie(groen energie) Bestudeer die inhoud oorsig vir die vak spesialisering om meer inligting te verkry wat geonderrig moet word.

Houtbewerking – Hout bewerking werk hand in hand met konstruksie. Dit fokus op strukture soos dakkappe, vensters, deure en enige ander deel van ‘n gebou wat van hout gemaak word. Dit fokus ook op die voorsiening van tydelike ondersteunende strukture om permanente strukture soos beton vloere, trappe, dakke en boeë. Bestudeer die inhoud oorsig vir die vak spesialisering om meer inligting te verkry wat geonderrig moet word.

The document contains the prescribed learning content as well as the weekly and annual teaching plans for Tegniese: Siviele Tegnologie for FET Phase (Grade 10, Grade 11, and Grade 12), which includes:

  • Informal Assessments
  • Daily Assessments
  • Moderation and Marking of Assessments
  • Tasks and Projects
  • Investigations
  • Practical Work, and
  • Demonstrations

The document gives a clear indication of what topics and learning outcomes are required for Term 1, Term 2, Term 3, and Term 4.

Contents of the Tegniese: Siviele Tegnologie CAPS Document for FET Phase Grade 10 – 12: Lesson Plans Details

Tegniese: Siviele Tegnologie Grade 10

  • Weekly lesson plans for Term 1, Term 2, Term 3, and Term 4
  • Assessment Guidelines: Daily Assessments, Informal Assessments, Formal Assessments
  • Exams Guidelines

Tegniese: Siviele Tegnologie Grade 11

  • Weekly lesson plans for Term 1, Term 2, Term 3, and Term 4
  • Assessment Guidelines: Daily Assessments, Informal Assessments, Formal Assessments
  • Exams Guidelines

Tegniese: Siviele Tegnologie Grade 12

  • Weekly lesson plans for Term 1, Term 2, Term 3, and Term 4
  • Assessment Guidelines: Daily Assessments, Informal Assessments, Formal Assessments
  • Exams Guidelines

Download the Tegniese: Siviele Tegnologie  CAPS Document for FET Phase Grade 10 – 12

Below you can download the Tegniese: Siviele Tegnologie CAPS Document for FET Phase (Grade 10, Grade 11, and Grade 12) in pdf format.



Looking for something specific?